Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:18 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ek uitgaan in die veld,dan sal die dooie liggame daar lê,die liggame van mense wat in oorlog gesterf het.En wanneer ek in die stad kom,dan sal ek sien hoe sterf die menseomdat hulle nie kos het om te eet nie.Ja, ook die profete en die priesterssal moet weggaan na ’n landwat hulle nie ken nie.’ ”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:18 in konteks