Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:26-27 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het afgode gedien op die heuwels in die veld.Ek het gesien watter slegte dinge julle gedoen het.Julle was soos vroue wat egbreuk gepleeg heten prostitute geword het.Daarom sal Ek julle straf soos ’n mens hierdie vroue straf,Ek sal julle kaal uittrek sodat almal kan weet julle is sleg.Mense van Jerusalem, dit sal sleg gaan met julle.Julle sal nie weer rein kan word nie.Hoe lank sal julle so aanhou?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:26-27 in konteks