Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens maak ’n linne-skort vas om sy heupe. Net so het Ek die hele volk Israel en die hele volk Juda aan My vasgemaak. Ek wou hê hulle moes my volk wees en Ek wou trots wees op hulle, maar hulle was ongehoorsaam.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:11 in konteks