Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gesê: “Jeremia, jy word moeg wanneer jy resies moet hardloop teen mense. Hoe sal dit met jou gaan wanneer jy teen perde moet hardloop? Jy is nie bekommerd in ’n land waar daar vrede is nie. Maar wat sal jy maak tussen die baie bome langs die Jordaan-rivier?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:5 in konteks