Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Ek praat oor die ander volke rondom my volk. Hulle het die grond gevat wat Ek vir my volk Israel gegee het. Nou sal Ek hulle wegvat uit hulle lande, en Ek sal die mense van Juda wegvat wat by hulle is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:14 in konteks