Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle was nie gehoorsaam nie, julle het nie geluister nie. Julle was hardkoppig en het aangehou lewe soos julle slegte harte vir julle gesê het. Daarom het Ek met julle laat gebeur wat Ek gesê het toe Ek die verbond gemaak het met julle voorvaders. Julle het nie gedoen wat Ek gesê het julle moet doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:8 in konteks