Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, het gesê: “Omdat hulle dit gedoen het, sal Ek hulle straf. Hulle jongmanne sal sterf in oorlog, hulle seuns en dogters sal sterf, want hulle sal nie kos hê om te eet nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:22 in konteks