Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, het die olyfboom geplant, Hy het vir die Israeliete lewe gegee. Maar Hy het nou besluit dat hulle sal swaarkry, want die volk Israel en die volk Juda het slegte dinge gedoen. Hulle het vir Baäl wierook-offers gebring en so het hulle die Here kwaad gemaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:17 in konteks