Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het dieselfde sondes gedoen wat hulle voorvaders gedoen het. Hulle voorvaders was nie gehoorsaam aan wat Ek gesê het nie en hulle het ander gode gaan dien. Die volk Israel en die volk Juda het die verbond gebreek wat Ek met hulle voorvaders gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:10 in konteks