Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die beeld staan daar soos ’n pilaarwat iemand oorgetrek het met goud.Dit praat nie, en iemand moet dit dra,want dit kan nie loop nie.Julle moenie bang wees vir beelde nie,want hulle kan niks doen nie,nie goed nie en nie sleg nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10

Kyk Jeremia 10:5 in konteks