Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:24-25 Bybel vir Almal (ABA)

24. Here, gee vir ons die straf wat ons moet kry,maar U moenie so kwaad weesdat U niks van ons laat oorbly nie.

25. U moet kwaad wees vir die volkewat U nie ken en dien nie,want hulle het die nageslag van Jakob doodgemaaken hulle woonplek verwoes.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10