Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ook met Jeremia gepraat in die tyd toe Josia se seun Jojakim koning was in Juda, en die Here het met Jeremia gepraat tot die einde van die elfde jaar nadat Josia se seun Sedekia koning geword het in Juda. In die vyfde maand van daardie jaar het vyande die mense van Jerusalem oorwin en weggevat na ’n ander land.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:3 in konteks