Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê:“Die mense van Israelhet by die stad Gilgal beginom sonde te doen.Ek het hulle daardie tyd begin haatomdat hulle verkeerd gedoen het.Ek sal hulle nou wegjaaguit my tempel,want Ek wil nie meer lief weesvir hulle nie.Hulle amptenare wil nieluister na My nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 9

Kyk Hosea 9:15 in konteks