Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:11-14 Bybel vir Almal (ABA)

11. “Ja, die mense van Efraimhet baie altare gebouen hulle het sonde gedoenby al die altare.

12. Ek het al my wettevir hulle neergeskryf,maar hulle het gemaakof hulle niksvan my wette weet nie.

13. Hulle het vir My offers gebring,maar hulle het die vleis self geëet.Ek hou nie van hulle nie.Ek sal onthou dat hullesonde gedoen heten Ek sal hulle straf:Hulle sal moet teruggaanna Egipte.

14. “Die mense van Israel het vergeetdat Ek hulle gemaak het.Hulle en die mense van Judahet mooi huise gebou,en ook sterk mureom die stede.Maar Ek sal vuur stuur,en die vuur sal die stedeen die groot en sterk huise afbrand.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 8