Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê:“Julle moet die ramshoring blaasen die mense waarsku,want die vyande kom.Hulle is soos arendewat bokant die tempelvlieg en draai.Dit gebeur omdatdie mense van Israeldie verbond met My breek.Hulle wil nie luister na My nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:1 in konteks