Dit sal sleg gaan met hulle,want hulle het weggevlug van My.Hulle sal baie swaar kry,want hulle wou nie luister na My nie.Ek wou hulle red,maar hulle het gelieg vir My.