Maar die Here sê ook:“Wat moet Ek met julle doen,mense van Israel en Juda?Julle liefde is soos ’n wolkof soos dou.Dit is vroeg in die oggend daar,maar dit verdwyn gou.