Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet dit doen, want die Israeliete sal ook lank weg wees. Hulle sal nie ’n koning en amptenare hê nie, hulle sal nie offer nie en hulle sal ook nie klip-pale of beelde hê nie. Hulle sal nie vir die beelde kan bid en vra wat sal gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 3

Kyk Hosea 3:4 in konteks