Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het weer met my, Hosea, gepraat. Die Here het gesê: “Jy moet lief wees vir ’n vrou wat vir ander mans lief is en by hulle slaap. Dit is dieselfde met My en die Israeliete. Ek is lief vir hulle, maar hulle dien ander gode. Hulle eet graag die rosyntjiekoeke wat hulle vir die afgode offer.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 3

Kyk Hosea 3:1 in konteks