Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar julle het verkeerd gedoen,dit is die saadwat julle gesaai het.Daarom gaan dit sleg met julle,dit is die oes wat julle afgesny het.Hoekom?“Omdat julle leuens vertel het.Daarom sal Ek julle straf.Julle het gedink dit sal goed gaanas julle self planne maaken baie soldate het.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:13 in konteks