Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Die mense van Efraimwas soos ’n mak jong koeiwat daarvan hou om koringop die dorsvloer te trap.Toe Ek daar verbykomen Ek sien sy het ’n sterk nek,wou Ek haar inspanvoor die ploeg. Juda en die nageslag van Jakobmoes saam die ploeg treken die grond gelyk maak.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:11 in konteks