Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

Baie water kan nie die liefde laat ophou nie,riviere kan dit nie wegspoel nie.’n Mens kan nie liefde koop nie.As iemand alles wat hy in sy huis het,wil gee om liefde te koop,dan sal mense dink hy is baie dom,hulle sal vir hom lag.”

Lees volledige hoofstuk Hooglied 8

Kyk Hooglied 8:7 in konteks