Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die vroue sê: “Wie is hierdie vrouwat uit die woestyn komen wat vashou aan die arm van die manvir wie sy lief is?”Sy sê: “Ek het jou wakker gemaakonder die appelboom,daar is jy gebore, daar het jou ma die pyn gevoel,en daar is jy gebore.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 8

Kyk Hooglied 8:5 in konteks