Ek sou jou na my ma se huis gebring het,en jy sou vir my geleer het van die liefde.Ek sou jou laat drink het van my kruiewyn,van my granaatsap.