Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

Sy sê: “Ek is lief vir jou, jy moet vir my vertelwaar jy jou skape en bokke laat wei,waar jy hulle laat rus op die warmste tyd van die dag.Ek wil nie my gesig toemaak en jou soekby jou vriende se troppe skape en bokke nie.”

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1

Kyk Hooglied 1:7 in konteks