Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Julle het gehoop daar sal baie koring wees wat julle kan afsny, maar julle het min gekry. Toe julle dit huis toe gebring het, het Ek dit laat verdwyn. Hoekom?”Die Here wat oor alles regeer, sê: “Ek het dit gedoen omdat my tempel nie meer staan nie. Dit is net ’n hoop klippe, maar julle almal werk hard net om julle eie huise te bou.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:9 in konteks