Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal sleg gaan met iemandwat vir ’n stuk hout of ’n klip sê:“Jy moet wakker word,jy moet opstaan!”Die beeld kan nie vir homiets leer nie.Hy het die beeld oorgetrekmet goud of silwer,maar die beeld lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:19 in konteks