Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die offers het lekker geruik vir die Here, en Hy het gesê: “Ek sal nooit weer die aarde vervloek omdat Ek die mense wil straf nie. Die mense is so, hulle dink net slegte dinge vandat hulle gebore is. Maar Ek sal nie weer al die mense en diere doodmaak soos Ek nou in die watervloed gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:21 in konteks