Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

God het gedink aan Noag en die diere wat saam met hom in die ark was. God het ’n wind oor die aarde laat waai. Die water het minder geword en begin sak.

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:1 in konteks