Later het Josef vir sy broers gesê: “Ek sal nou sterf, maar God sal aan julle dink, Hy sal julle uit hierdie land laat wegtrek na die land wat Hy vir Abraham, Isak en Jakob belowe het.”