Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 50:17 Bybel vir Almal (ABA)

ons moet jou vra om ons te vergewe. Ons het ’n baie verkeerde ding gedoen teen jou. Ons het groot sonde gedoen. Daarom, Josef, vergewe asseblief die verkeerde ding wat ons gedoen het. Ons is ook dienaars van jou pa se God.”Josef het gehuil toe hulle dit vir hom sê.

Lees volledige hoofstuk Genesis 50

Kyk Genesis 50:17 in konteks