Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 5:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Hier is ’n lys van Adam se nageslag.God het die mense gemaak om in sy plek te regeer.

2. Hy het hulle so gemaak dat daar mans en vroue is. Hy het die mense gemaak en hulle geseën, en Hy het hulle “mense” genoem.

3. Toe Adam 130 jaar oud was, het sy vrou weer ’n seun gekry. Hy was soos sy pa, en Adam het hom Set genoem.

4. Nadat Set gebore is, het Adam nog 800 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.

Lees volledige hoofstuk Genesis 5