Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:7 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ek van Paddan-Aram gekom het, het jou ma Ragel in Kanaän langs die pad gesterf. Dit was nie ver van Efrata nie. Ek het haar daar langs die pad begrawe naby Efrata, dit is Betlehem.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:7 in konteks