Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hy was die Engelwat my verlos hetuit al die gevaarwaarin ek was.Hy is die God wat die seunssal seën,sodat my naam,en ook die naam van my voorvaders Abraham en Isak,sal aanhou lewe.God sal hulle seënsodat hulle ’n groot volksal word in hierdie land.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:16 in konteks