Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:14 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jakob het sy arms gekruis. Hy het sy regter-hand op Efraim se kop gesit. Efraim het links langs Jakob gestaan, want hy was die jongste. En Jakob het sy linker-hand op Manasse se kop gesit. Manasse het regs langs Jakob gestaan, want hy was die oudste.

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:14 in konteks