Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:29 Bybel vir Almal (ABA)

het hy gevoel sy dood kom nader. Jakob het sy seun Josef geroep en vir hom gesê: “Sal jy my asseblief help en iets vir my doen. As jy lief is vir my, sit dan jou hand onder my heup en belowe dat jy sal doen wat ek vra. Jy moet my asseblief nie in Egipte begrawe nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:29 in konteks