Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 46:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die kinders en kleinkinders van Jakob wat saam na Egipte gegaan het, was almal saam 66. Die vroue van Jakob se seuns het ook saamgegaan, maar hulle het nie getel hoeveel vroue daar was nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 46

Kyk Genesis 46:26 in konteks