Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 45:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was nie júlle wat my hiernatoe laat kom het nie, dit was Gód. Hy het my gekies om vir die farao te sê wat hy moet doen. Ek is ook die hoof van die farao se hele huis, en die hoof oor die hele Egipte.

Lees volledige hoofstuk Genesis 45

Kyk Genesis 45:8 in konteks