Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 45:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie sleg voel en vir julleself kwaad wees omdat julle my verkoop het nie. God het my gestuur om voor julle hiernatoe te kom sodat ek mense se lewens kan red.

Lees volledige hoofstuk Genesis 45

Kyk Genesis 45:5 in konteks