Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die broers was nog nie ver van die stad nie, toe sê Josef vir die bestuurder van sy huis: “Volg daardie manne. As jy by hulle kom, dan moet jy vir hulle vra: ‘Hoekom doen julle slegte dinge aan my? Ek was goed vir julle.

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:4 in konteks