Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:20 Bybel vir Almal (ABA)

En ons het vir Meneer gesê ons het ’n pa wat al oud is en ons het nog ’n broer. Hy is die jongste. Hy is gebore toe ons pa al oud was en hy het ’n ander ma as ons. Haar ander seun is dood, en ons jongste broer het alleen oorgebly. Sy pa is baie lief vir hom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:20 in konteks