Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:16 Bybel vir Almal (ABA)

Juda het vir hom geantwoord: “Wat kan ons vir Meneer sê? Wat kan ons praat en hoe kan ons bewys dat ons onskuldig is? God het gewys dat ons skuldig is. Hier is ons nou, ons is Meneer se slawe, ons en ook die een by wie die beker was.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:16 in konteks