Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die broers het bang geword toe hy hulle na Josef se huis neem. Hulle het gesê: “Dit is oor die geld wat die eerste maal in ons sakke was. Hulle bring ons hiernatoe om ons te vang en in die tronk toe te sluit. Ons sal hulle slawe word en hulle sal ons donkies vat.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:18 in konteks