Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek bid dat God die Almagtige sal help dat die man vriendelik met julle sal wees. Ek bid dat hy julle broer Simeon en ook vir Benjamin sal laat terugkom saam met julle. Ek is bang ek verloor al my seuns.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:14 in konteks