Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle pa Jakob sê toe vir hulle: “As dit dan so moet wees, dan moet julle dit doen. Neem presente, die beste van ons land, in julle sakke saam en gee dit vir die man. Gee vir hom ’n bietjie balsem, ’n bietjie heuning, ’n bietjie gom, ’n bietjie hars, ’n bietjie neute en amandels.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:11 in konteks