Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:37 Bybel vir Almal (ABA)

Ruben sê toe vir sy pa: “Pa mag my twee seuns doodmaak as ek nie vir Benjamin na Pa toe terugbring nie. Pa moet my glo. Laat Benjamin saamgaan met my, en ek belowe dat ek hom vir Pa sal terugbring.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:37 in konteks