Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend was die farao bekommerd oor sy drome. Hy het al die waarsêers laat roep, en ook die slim mense wat altyd vir hom moes sê wat die regte ding is om te doen. Die farao het vir hulle vertel wat hy gedroom het, maar daar was niemand wat vir hom kon sê wat sy drome beteken nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:8 in konteks