Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:45 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao het vir Josef ’n ander naam gegee. Hy het hom Safenat-Paneag genoem en hy het vir Josef ’n vrou gegee. Haar naam was Asenat en sy was die dogter van Poti-Fera, die priester van die stad On.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:45 in konteks