Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao sê toe vir Josef: “Ek het gedroom, maar niemand kan vir my sê wat die drome beteken nie. Ek het gehoor dat jy kan sê wat ’n droom beteken as jy dit hoor.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:15 in konteks