Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:12 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met ons was daar ’n jong Hebreër. Hy was die slaaf van die hoof van jou wagte. Ons het vir hom vertel wat ons gedroom het, en hy het vir ons gesê wat ons drome beteken.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:12 in konteks